Olyf Takkie

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 219 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kaylee P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Wonderful. It was fantastic. Everything was better than expected. The hosts are all very kind and helpful. I would definitely book with them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine M
1 nag
5.0
Nov 2025

Vriendelik, veilig, netjies en skoon! Vriendelik, veilig, netjies en skoon! Baie dankie, sal vir seker weer by julle tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansunette D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Pragtige, goed toegeruste gastekamers. Pragtige gastekamers. Baie goed toegerus, skoon, veilig en sorgvuldig versier. Wens ons kon langer as een aand bly om die lekker braaistoepie ook te benut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Perfekte oornag. Dit was die perfekte plek vir 'n oornag op reis. Alles skoon en netjies en seepgladde diens. Die water was vuurwarm, die aircon yskoud. Drie vroue in my gesin, almal tevrede. Volgende keer sal ek die braaiplek agter die eenheid toetsbestuur met 'n lekker Karoo-lamtjoppie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand C
1 nag
5.0
Nov 2025

Vriendelike, skoon, ruim woonstel. Wonderlike ervaring. Ek was vriendelik verwelkom deur die eienaar en hy het my geneem vir 'n toer deur die woonstel waar ek gaan bly. Hy het verduidelik hoe die WiFi ens. ens. werk. Die woonstel was mooi, skoon en gerieflik. Wow, ek sal enige persoon aanbeveel om daar te bly. Baie dankie, vir jou moeite en jou gasvryheid. Jy sien my vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Exceeded our expectations. We travel a lot and can easily say it was the best stay so far. Clean, comfortable and safe stay. It was nice chatting to Deon and we will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Great place to stay. Good accommodation option. Will recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Excellent guesthouse. Very nice modern unit, will definitely recommend it to friends and family who are travelling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Braaihout op perseel gekoop. Lekker gekuier en lekker geslaap. Sal beslis. Lekker geslaap. Rustige, veilige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie netjies, skoon en gerieflik. Goeie vriendelike diens en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 219

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Weideman Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd71c3f071dfdeb625714d1030f16c2dfb390553d22eb84bbaa60012ee003139fa41741e9927065cf4ac7e2917a0afce93734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 4 mense 219 5 1 5 17 Weideman Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.355051393958 22.60141029954
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang