+56
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Weideman Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Olyf Takkie is 'n smaakvol gemeubileerde eenheid in Beaufort-Wes wat gemaklike verblyf bied vir 'n klein gesin of sakereisigers.

Die eenheid het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk.

Die badkamer is toegerus met 'n instapstort, 'n toilet en 'n wasbak. Handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n privaat braai-area met 'n tafel en stoele, braaigeriewe en 'n rooster, en die nodige braaitoerusting is ook beskikbaar.

Die kombuisie is toegerus met 'n groot yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n lugbraaier, 'n tweeplaatstoof, 'n ketel, 'n broodrooster en al die nodige eetgerei. Daar is ook 'n tafel en stoele.

Die eenheid bied ook lugversorging en 'n TV met 'n groot verskeidenheid sport, flieks en ander kanale, insluitend Netflix, YouTube en geselekteerde DStv-kanale. Veselinternet is beskikbaar, en dit sal steeds beskikbaar wees tydens beurtkrag.

Olyf Takkie 2 is 'n netjiese, stylvolle selfsorg-eenheid met 'n gemaklike dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, stort en wasbak. Die eenheid beskik oor 'n klein kombuisie met 'n ketel en yskas, 'n sit-/eethoekie, lugversorging en 'n plafonwaaier.

Veilige parkering agter 'n geslote hek met 'n alarmstelsel is beskikbaar. Ideaal vir 'n rustige, gemaklike verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 251 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Thembisa K
Saam met lewensmaat
5.0
We had a great time there thanks to the host for making the place so comfortable. The place is very neat; it was beyond our expectation...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Llowellyn A
Saam met lewensmaat
5.0
Regte baie geseënd. Verskriklik lekker, rustig en veilig. Baie vriendelik en gawe mensies.
Feb 2026
Anelia S
Besigheidsreis
5.0
Vir seker waarde vir geld. Die ontvangs was hartlik. Woonplek is baie skoon en netjies, asook toegerus met alles wat nodig is.
Feb 2026
Gustav R
5.0
We were very impressed with all aspects of Olyf Takkie. Highly recommended. Olyf Takkie exceeded our expectations in all respects. It i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Sanet J
5.0
Wat 'n heerlike verblyf. Netjies en skoon en die gasheer is baie vriendelik. Wonderlike netjiese verblyf.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 251

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 17 Weideman Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olyf Takkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Weideman Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd71c3f071dfdeb625714d1030f16c2dfb390553d22eb84bbaa60012ee003139fa41741e9927065cf4ac7e2917a0afce93734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 251 5 1 5 17 Weideman Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.355051393958 22.60141029954
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang