Pick your preferred language

English

Afrikaans

+54
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Weideman Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Olyf Takkie is 'n smaakvol gemeubileerde eenheid in Beaufort-Wes wat gemaklike verblyf bied vir 'n klein gesin of sakereisigers.

Die eenheid het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk. Daar is 'n dubbelslaapbank wat ekstra akkommodasie vir groter gesinne kan bied.

Die badkamer is toegerus met 'n instapstort, 'n toilet en 'n wasbak. Handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n privaat braai-area met 'n tafel en stoele, braaigeriewe en 'n rooster, en die nodige braaitoerusting is ook beskikbaar.

Die kombuisie is toegerus met 'n groot yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n lugbraaier, 'n tweeplaatstoof, 'n ketel, 'n broodrooster en al die nodige eetgerei. Daar is ook 'n tafel en stoele.

Die eenheid bied ook lugversorging en 'n TV met 'n groot verskeidenheid sport, films en ander kanale, insluitend Netflix, YouTube en geselekteerde DStv-kanale. Veselinternet is beskikbaar, en dit sal steeds beskikbaar wees tydens beurtkrag.

Olyf Takkie 2 is 'n netjiese, stylvolle selfsorg-eenheid met 'n gemaklike dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, stort en wasbak. Die eenheid beskik oor 'n klein kombuisie met 'n ketel en yskas, 'n sit-/eethoekie, lugversorging en 'n plafonwaaier.

Veilige parkering agter 'n geslote hek met 'n alarmstelsel is beskikbaar. Ideaal vir 'n rustige, gemaklike verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 228 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Hein S
Gesin met tieners
5.0
Was skoon en netjies, ons was baie vriendelik ontvang. Gasvry, skoon en aangenaam.
Des 2025
Paul E
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik. Netjies. Skoon. Veilig. Waarde. Vriendelike mense en hartlik ontvang. Beste oornag plek. Uiters gerieflik, skoon, netjies en veilig. Besond...
Sien meer
Des 2025
Karen T
Gesin met tieners
5.0
Wonderlik, gerieflik en skoon. Ons het baie lekker gebly. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Die plek het alles wat jy nodig het. Die slaap...
Sien meer
Des 2025
Johan M
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker weer daar gaan bly. Ons het baie lekker gebly by gawe mense.
Des 2025
Elize P
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Very neat, tidy, and peaceful environment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 228

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 17 Weideman Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olyf Takkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Weideman Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd71c3f071dfdeb625714d1030f16c2dfb390553d22eb84bbaa60012ee003139fa41741e9927065cf4ac7e2917a0afce93734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 228 5 1 5 17 Weideman Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.355051393958 22.60141029954
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang