Pick your preferred language

English

Afrikaans

+31

4 gaste

1 slaapkamer

3 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Weideman Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Olyf Takkie is 'n smaakvolle eenheid in Beaufort-Wes wat gerieflike verblyf aan 'n gesin of sakereisigers bied.

Die eenheid het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk. Daar is ook 'n dubbelslaapbank wat addisionele slaapplek bied aan groter gesinne.

Daar is 'n gerieflike badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Handdoeke word voorsien.

Die eenheid bied ook 'n privaat braai-area met 'n tafel en stoele, braaigeriewe met 'n rooster en die nodige braaitoerusting.

Die kombuis is met 'n groot yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, tweeplaatstoof, ketel, broodrooster en alle eetgerei toegerus. Daar is ook 'n tafel en stoele.

Verder het die eenheid lugversorging, 'n TV met 'n groot verskeidenheid sport-, fliek- en ander kanale (Netflix, YouTube en sekere DStv-kanale) en gratis vesel-internet. Die internet sal steeds beskikbaar wees gedurende beurtkrag.

Veilige parkeerplek is agter 'n geslote hek met 'n alarmstelsel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 225 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Karen T
Gesin met tieners
5.0
Wonderlik, gerieflik en skoon. Ons het baie lekker gebly. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Die plek het alles wat jy nodig het. Die slaap...
Sien meer
Des 2025
Johan M
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker weer daar gaan bly. Ons het baie lekker gebly by gawe mense.
Des 2025
Elize P
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Very neat, tidy, and peaceful environment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Tommy F
Gesin met tieners
5.0
Great place to stay. Clean and comfortable. We were welcomed by a very friendly host. He immediately made us feel at home. He gave a ru...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Cornel F
Gesin met tieners
5.0
Was 'n baie netjiese plek en sal dit definitief aanbeveel om daar oor te bly. Baie lekker gebly. Baie netjiese plek met 'n baie vriendelike eienaar wa...
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 225

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 17 Weideman Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olyf Takkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Inrolstort
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 4)
Bespreek

17 Weideman Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd71c3f071dfdeb625714d1030f16c2dfb390553d22eb84bbaa60012ee003139fa41741e9927065cf4ac7e2917a0afce93734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 4 mense 225 5 1 5 17 Weideman Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.355051393958 22.60141029954
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang