+28
Gastehuis in Omaruru

Omaruru Guesthouse

  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 305 Dr Ian Scheepers Drive, Omaruru, Erongo Sien kaart

Beskrywing

Omaruru Guesthouse bied B&B-verblyf in Omaruru in Namibië se Erongo-streek.

Omaruru Guesthouse beskik oor 20 kamers wat individueel versier is. Dié kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed met enkelbeddens of 'n stapelbed, en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook gratis WiFi, 'n plafonwaaier en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Ontbyt word in die eetarea, wat 'n kaggel het, of op die veranda bedien. Aandete kan ook op versoek en teen 'n ekstra koste bedien word. Die gastehuis het 'n swembad en 'n klein gesondheidsentrum wat verskeie skoonheids- en masseringsterapieë bied.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jolandi G
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het net vir een nag daar gebly en was baie tevrede. Ons het baie lekker gebly en beveel Omaruru Gastehuis aan.
Mei 2026
Jakobus P
Gesin met klein kinders
5.0
Great. Die eienaars en personeel van Omaruru Guesthouse het ongelooflik baie moeite gedoen om ons aand so aangenaam moontlik te maak.
Jul 2025
Leon V
Saam met lewensmaat
4.8
Skoon netjiese oornag verblyf. Goeie skoon oornag verblyf.
Jun 2026
Johan N
Saam met lewensmaat
4.8
Vir 'n klein plekkie was dit onverwags lekker. Vir 'n oorblyplek in 'n klein dorpie is ons waarlik goed ontvang. Alles was netjies. Alhoewel so geadve...
Sien meer
Mei 2026
Erasmus S
Saam met lewensmaat
4.6
Heerlik. Baie lekker. Skoon en veilig.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 305 Dr Ian Scheepers Drive, Omaruru, Erongo
  • Gaste dink Omaruru Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 197
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 197
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 197
per nag (plek vir 2)
Bespreek

305 Dr Ian Scheepers Drive, Omaruru, Erongo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f47640c7b2e50ebca0fe10027203651168377ccf9c93f4144a8c642cf589537235be0ec749d854ce48c0b610bb71a0b1e27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 197 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 305 Dr Ian Scheepers Drive Omaruru Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -21.421240110788 15.957132449074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang