Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Omaruru besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Omaruru.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Omaruru akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Omaruru Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Omaruru Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Omaruru

Evening Shade bied gerieflike B&B-verblyf in die rustige dorp, Omaruru in Namibië se Erongostreek. Verblyf word gebied in 5 gastekamers wat elk uniek deur die eienaar, 'n kunstenaar, versier is. Daar is 2 Gesinska...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Omaruru

Omaruru Guesthouse bied B&B-verblyf in Omaruru in Namibië se Erongo-streek. Omaruru Guesthouse beskik oor 20 kamers wat individueel versier is. Dié kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed met enkelbeddens of 'n ...

Vanaf
R1 620
per nag, vir 2 mense
Lodge in Omaruru

Kashana Namibia is in die dorp Omaruru in Namibië. Die lodge is in 'n historiese gebou, wat in 1907 as 'n kasino vir plaaslike mynwerkers opgerig is, geleë. Vandag is hierdie gebou die middelpunt van die lodge-sty...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Omaruru

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Erongo, Namibia

Oma Ongo is 'n gerieflik gemeubileerde gastehuis in die rustige Erongo Park, net 5 km vanaf Omaruru geleë. Oma Ongo bied gaste 'n keuse van verblyf met lugversorging vir tussen 2 tot 4 gaste. Gaste kan die selfsor...

Vanaf
R5 990
per nag, vir 2 mense
Lodge in Erongo, Namibia

Erongo Wilderness Lodge skuil in 'n vallei en bied 10 luukse tent-chalets. Die omgewing het granietroste en asemrowende uitsigte. Dié area word deur die Erongoberge omring en spog met woestyn-, berg- én bosveld-ek...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Omaruru

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Erongo, Namibia

Otjohotozu Guest Farm is sowat 15 minute buite die westelike kant van die dorpie Omaruru, naby die Erongoberge in Namibië geleë. Dit bied gastehuis-verblyf in ’n natuur- en wildreservaat. Dis die ideale plek vir...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Erongo, Namibia

Klein Eden Guest Farm is sowat 30 km vanaf Omaruru in Namibië geleë en bied gerieflike verblyf in 'n vreedsame omgewing naby 'n rivier waar jy piekniek kan hou. Die plaas het ook verskeie wildspesies en voëlsoort...

Vanaf
R2 630
per nag, vir 2 mense
Lodge in Erongo, Namibia

Ai-Aiba -The Rock Painting Lodge lê aan die voet van die indrukwekkende graniet-rotse van die Erongoberge. Dié oeroue rotsformasies is die geërodeerde oorblyfsels van 'n vulkaan wat sowat 130 miljoen jaar oud is....

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Erongo, Namibia

Khan River Lodge is 20 km noord van die dorpie Wilhelmstal, Eronga. Verblyf word gebied in 2 selfsorg-chalets, 3 slaapkamers met dubbelbeddens en 2 kamperplekke. Die selfsorg-eenhede het elk lugversorging en 'n kom...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Omaruru

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Otjozondjupa, Namibia

The Farmhouse is 'n lieflike selfsorghuis in die Otjozondjupa-streek in Namibië. Dis die ideale bestemming vir diegene wat vanaf en na die Erindi Privaat Natuurreservaat reis. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za