On Beach Apartment
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beach Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
On Beach Apartment is in Seepunt, Kaapstad, geleë en bied 'n see-uitsig, asook 'n kort entjie na die promenade.
Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet, dubbelwasbak en 'n balkon. Die kamer lei na die oopplan-leefarea met 'n eetkamertafel wat plek bied vir 6 gaste, gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n yskas-vrieskas.
Die woonstel bied veilige parkering.
Seepunt bied 'n verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede, soos The Pavilion met soutwaterpoele, staptogte op Signal Hill of valskermsweef, fietsroetes, of die verkenning van die MOJO-mark en die plaaslike kookkuns.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Beach Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang