On Empire
Kry 15% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Mei 2024 tot 24 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Empire-laan 14, Cambridge, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
-
Vanaf
R500R425 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
On Empire bied gerieflike semi-selfsorgverblyf in 'n kothuis in 'n stil woonbuurt in Oos-Londen, Oos-Kaap. Dit is ideaal vir 'n paartjie.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n leefarea met 'n sitarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met gemaklike linne, baie kussings en 'n ekstra kombers, asook pasgemaakte kaste, 'n TV, waaier, haardroër, bedkassies en bedlampies. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke en noodsaaklike toiletware word voorsien.
Die sitarea het 'n groot, gemaklike rusbank, 'n leesstoel en 'n koffietafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolf, ketel, broodrooster, enkelgasstoof, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n TV met Netflix en Openview en gratis WiFi in die sitarea.
Veilige parkeerplek agter hoë elektriese hekke is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sandy Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Empire-laan 14, Cambridge, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink On Empire het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oos-Londen Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Empire-laan 14, Cambridge, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap