+95
Gastehuis in Ferreira Town

On the Beach Guest House and Suites

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Thys C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Hier het ons siel gerus in luuksheid. Loopafstand van alles wat nodig is. Smaakvol, luuks en gemaklik. Heerlike ontbyt, kon in die sitkamer sit en 'n drankie geniet en die 180° seeuitsig geniet. Tshebo is 'n ware gasheer wat hom ontferm oor almal se gemak. Alles wat nodig is en nog meer is beskikbaar. Selfs 'n heerlike braai area en boma.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rhelda
On the Beach Guest House and Suites
Thys, baie dankie vir julle pragtige woorde en dat julle julle ervaring met ons gedeel het. Dit maak ons opreg bly om te hoor dat die luuksheid, die see-uitsig en die klein besonderhede julle verblyf so spesiaal gemaak het. Tshebo en die hele span is trots daarop om elke gas se gemak en vreugde te verseker. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog 'n heerlike kuier by die see!

Maurice F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

5 ster. Baie skoon, netjies en uitstekende diens. Kos was great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rhelda
On the Beach Guest House and Suites
Baie dankie vir u vriendelike woorde! Ons is verheug dat u die netheid, diens en kos geniet het. Dit is vir ons ’n groot vreugde om gaste gelukkig te sien, en ons hoop om u binnekort weer by die see te verwelkom.

Marion M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

The room has amazing views of the ocean and staff were very friendly and helpful. The weekend was amazing - the accommodation and views were spectacular. We would definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rhelda
On the Beach Guest House and Suites
Thank you so much for your kind words! We're thrilled to hear that you had such an amazing weekend with us. It’s always a joy to know our guests enjoyed the spectacular views and felt well cared for by our team. We truly appreciate your feedback and look forward to welcoming you back for another unforgettable stay by the sea!

Brian W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Will definitely stay there again. Fabulous small room extremely well designed. Stunning view of the ocean approximately 8m from the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rhelda
On the Beach Guest House and Suites
Thank you so much for your wonderful feedback! We are delighted to hear that you enjoyed the design of the room and the stunning ocean views. Being just a few steps from the beach is one of our favourite features too, and we’re thrilled it added to your experience. We look forward to welcoming you back again soon!

Arno C
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2025

Dit was net 'n vinnige oornag, maar was presies wat ons nodig gehad het. Baie lekker gebly. Skoon en ligging uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Rhelda
On the Beach Guest House and Suites
Arno, baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle oornagverblyf presies was wat julle nodig gehad het. Dit is vir ons ’n groot plesier om ’n skoon, gemaklike en goed geleë ruimte te bied waar gaste kan ontspan en herlaai. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir ’n langer kuier volgende keer!

D L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

10 uit 10! Wat 'n belewenis! Sal dit aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Genotvol. Dit was alles wat ek gesoek het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rastus F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Excellent! Excellent guesthouse. Breakfast is great, and the view is also great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldo P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Lekker verblyf en goeie brekkie. Baie lekker gebly daar al was dit net vir 1 aand. Dit is nie ons eerste keer nie en sal ook nie laaste keer wees nie. Parkering bly maar partymaal 'n stryd as jy binne parkeer met 'n groot voertuig. Anders as dit is almal vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rhelda
On the Beach Guest House and Suites
Waldo, baie dankie vir julle terugvoer en dat julle weer by ons kom kuier het! Ons is verheug om te hoor dat julle die verblyf en ontbyt geniet het, al was dit net vir een aand. Dit beteken vir ons baie dat julle ons gereeld besoek en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Ons neem kennis van die parkeeruitdaging met groter voertuie en waardeer dat julle dit uitgelig het — ons sal beslis kyk hoe ons dit beter kan bestuur om toekomstige verblyf nog meer gerieflik te maak. Dankie dat julle deel is van ons On the Beach familie!

Rina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

'n Alles-in-een see-kuier. Ons het heerlik gebly, geëet en die see geniet! Vriendelike diens, smaaklike ontbyt en 'n asemrowende see-uitsig!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rhelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R2 930
15 % AF
R 2 930 R 2 491
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 930
15 % AF
R 2 930 R 2 491
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 930
15 % AF
R 2 930 R 2 491
per nag, vir 2 mense
Bespreek

32 Waterkant Street, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e8a112a9287e1b8c079d8ba5d47bf0a0d1e59aa2f46fb530dfd7b77219ad14bac97cab81940ca21759ddfdf7debe2201d32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 930 nouVanaf R2 491 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 32 Waterkant Street Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.03927 24.930252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang