LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+95
Gastehuis in Ferreira Town

On the Beach Guest House and SuitesPrime picks icon.

Prime picks icon.


15% AF!
Spesiale aanbod
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 18 Aug 2026 tot 30 Nov 2027.
  • 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 32 Waterkant Street, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

On the Beach Guest House and Suites bied verblyf met 'n rustige, verfynde atmosfeer op die strand in Jeffreysbaai. Die klassieke ontwerp, elegante dekor, harmonieuse atmosfeer en pragtige uitsigte vanuit die meeste van die kamers, sowel as die boonste sitkamer, kroeg en buitepatio's, maak dit die ideale plek vir vakansiegangers en sakereisigers om te ontspan. Gaste kan ook die dolfyne en branderplankryers in die golwe dophou.

Verblyf is beskikbaar in 'n Penthouse-kamer, 3 Deluxe-kamers, 2 Klassieke Strandkamers, 2 Uitvoerende Ateljeekamers, 'n Standaardkamer en 2 Tweeslaapkamer-suites. Die meeste van die eenhede bied direkte toegang tot die strand en 'n see-uitsig. Elke kamer bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n volledige en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv.

Gaste kan 'n skemerkelkie-braai (braai) op die rand van die strand geniet. Braaigeriewe en piekniektafels is beskikbaar voor die gastehuis, op die voorste grasperk, in die inheemse tuin wat na die strand lei, of op die strand self. Die braaikamer het 'n Weber-braaier, braaitang, eetgerei, breekware en glase. Daar is ook strandstoele en handdoeke beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Die verblyf is slegs 50 minute vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe (Gqeberha).


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens

Kamers

Standard Room
Vanaf R2 844
R2 844 R2 417
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Standaardkamers is op die grondvloer en eerste verdieping geleë. Alhoewel kompak, is hulle gemaklik en toegerus met al die nodige geriewe. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort.

Kamergeriewe sluit in lugversorging, 'n 32-duim LCD-TV met 'n DStv-pakket, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie vol versnaperinge.

Let asseblief daarop dat hierdie kamers nie strand- of see-uitsigte het nie. Die kamer kan 'n maksimum van twee volwassenes akkommodeer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Slaapkamers
DStv
Braai
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe sluit ontbyt in. Dié kamer het slaapplek vir 2 volwassenes.

Huisreëls

DIe weeslaapkamersuite en woonstelle is geskik vir kinders van alle ouderdomme.
Kinders van 12 jaar en ouer word in die Gastehuiskamers toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Klassieke Strand Kamer
Vanaf R3 179
R3 179 R2 703
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer op die grondvloer het asemrowende uitsigte oor die strand en oseaan, met skuifdeure wat lei na 'n patio, tuin en strand. Geriewe sluit in: 'n sitarea, lugversorging of ondervloerse verhitting en waaier, 32" LCD TV met DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, en suite-badkamer en direkte strandtoegang. Strandhanddoeke, strandstoele en sambrele word verskaf.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe sluit ontbyt in. Dié kamer het slaapplek vir 2 volwassenes.

Huisreëls

DIe weeslaapkamersuite en woonstelle is geskik vir kinders van alle ouderdomme.
Kinders van 12 jaar en ouer word in die Gastehuiskamers toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Deluxe Ocean Kamers
Vanaf R3 520
R3 520 R2 992
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamers is op die grondverdieping en het direkte strandtoegang en asemrowende see-uitsigte. Die kamer het 'n 32'' LCD TV met DStv-kanale, 'n sitarea met 'n slaapbank, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n colledige en suite-badkamer, skuifdeure wat na die stoep, die tuin en die strand lei en toegang tot al die gastehuis se geriewe. Hierdie kamer het slaapplek vir 2 volwassenes (ontbyt ingesluit).

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

DIe weeslaapkamersuite en woonstelle is geskik vir kinders van alle ouderdomme.
Kinders van 12 jaar en ouer word in die Gastehuiskamers toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Penthouse Kamer
Vanaf R3 872
R3 872 R3 292
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Penthouse Kamer is op die eerste verdieping geleë met uitsonderlike 180º strand- en see-uitsigte. Geriewe sluit in lugversorging, sitarea wat lei na boonste verdieping patio, 32" LCD TV met DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, vol en suite-badkamer met dubbelstorte, bad in middel (met uitsigte) en 'n aparte toilet. Strandhanddoeke, strandstoele en sambrele word verskaf en WiFi is beskikbaar. Hierdie kamer het slaapplek vir 2 volwassenes.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Alle tariewe sluit ontbyt in. Hierdie kamer het slaapplek vir slegs 2 volwassenes.

Huisreëls

DIe weeslaapkamersuite en woonstelle is geskik vir kinders van alle ouderdomme.
Kinders van 12 jaar en ouer word in die Gastehuiskamers toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Executive Ocean Kamers
Vanaf R3 872
R3 872 R3 292
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamers is ideaal vir korporatiewe gaste en vakansiegangers en is op die eerste vloer met pragtige strand- en see-uitsigte geleë. Daar is 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens met 'n volledige en suite-badkamer, en 'n sitarea met skuifdeure wat lei na 'n privaat balkon. Elke kamer bevat geriewe soos WiFi, 'n kombuiskassie met 'n mikrogolfoond, yskas, breekware en koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, 'n 32" platskerm-TV met 'n DStv-pakket, 'n DVD-speler, radio, 'n kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar en 'n strykyster en -plank. Dié kamers het slegs slaapplek vir 2 volwassenes.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Alle tariewe sluit ontbyt in. Hierdie kamer het slaapplek vir slegs 2 volwassenes.

Huisreëls

DIe weeslaapkamersuite en woonstelle is geskik vir kinders van alle ouderdomme.
Kinders van 12 jaar en ouer word in die Gastehuiskamers toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Tweeslaapkamer-Suite
Vanaf R3 872
R3 872 R3 292
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Tweeslaapkamer-Suite het 3 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Slaapkamer 1 het 'n koninggrootte-bed en slaapkamer 2 het 2 enkelbeddens. Beide kamers gebruik die badkamer wat 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet het. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kombuis, sitarea, eetaea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

DIe weeslaapkamersuite en woonstelle is geskik vir kinders van alle ouderdomme.
Kinders van 12 jaar en ouer word in die Gastehuiskamers toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Tersia C
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker terugkom. Die ligging is uitstekend en ons eenheid was baie goed toegerus met alles wat nodig is. Sal vir seker terugkom. Belinda was ba...
Sien meer
Sep 2026
Marietjie P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik ontspan met vriendelike personeel! Vir seker sal ons On the Beach Guest House aanbeveel! Dit was 'n heerlike vier dae verblyf en die Chesslin ...
Sien meer
Aug 2026
Lida B
Saam met lewensmaat
5.0
Definitief die moeite werd. Skoon, gerieflik, vriendelik, ontbyt = 5 ster, georganiseerd, sentrale ligging.
Aug 2026
Thys C
Saam met lewensmaat
5.0
Hier het ons siel gerus in luuksheid. Loopafstand van alles wat nodig is. Smaakvol, luuks en gemaklik. Heerlike ontbyt, kon in die sitkamer sit en 'n ...
Sien meer
Des 2025
Maurice F
Saam met lewensmaat
5.0
5 ster. Baie skoon, netjies en uitstekende diens. Kos was great.
Nov 2025

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Tersia C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Sal vir seker terugkom. Die ligging is uitstekend en ons eenheid was baie goed toegerus met alles wat nodig is. Sal vir seker terugkom. Belinda was baie vriendelik, gasvry en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Heerlik ontspan met vriendelike personeel! Vir seker sal ons On the Beach Guest House aanbeveel! Dit was 'n heerlike vier dae verblyf en die Chesslin was deurentyd 'n ware gasheer! 'n Lekker op die see wegbreuk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rhelda
On the Beach Guest House and Suites
Baie dankie vir hierdie pragtige terugvoer! Ons is verheug dat julle vier dae by On the Beach Guesthouse so heerlik en ontspanne was. Dit maak ons trots om te hoor dat ons personeel deurentyd ‘n ware gasheer was en dat die vriendelike personeel julle verblyf besonders gemaak het. Jou volle 5‑sterre beoordeling vir waarde, diens, netheid, ligging en sekuriteit beteken vir ons ongelooflik baie. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog ‘n lekker see‑wegbreek! Warm groete, On the Beach span

Lida B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Definitief die moeite werd. Skoon, gerieflik, vriendelik, ontbyt = 5 ster, georganiseerd, sentrale ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rhelda
On the Beach Guest House and Suites
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! Ons is verheug dat jy jou verblyf as die moeite werd ervaar het. Jou woorde oor die netheid, gerief, vriendelikheid, vyfster-ontbyt en sentrale ligging beteken vir ons baie. Dit is wonderlik om te hoor dat alles so goed georganiseer en aangenaam was. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom vir nog ’n ontspannende en gesellige kuier by die see.

Thys C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Hier het ons siel gerus in luuksheid. Loopafstand van alles wat nodig is. Smaakvol, luuks en gemaklik. Heerlike ontbyt, kon in die sitkamer sit en 'n drankie geniet en die 180° seeuitsig geniet. Tshebo is 'n ware gasheer wat hom ontferm oor almal se gemak. Alles wat nodig is en nog meer is beskikbaar. Selfs 'n heerlike braai area en boma.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rhelda
On the Beach Guest House and Suites
Thys, baie dankie vir julle pragtige woorde en dat julle julle ervaring met ons gedeel het. Dit maak ons opreg bly om te hoor dat die luuksheid, die see-uitsig en die klein besonderhede julle verblyf so spesiaal gemaak het. Tshebo en die hele span is trots daarop om elke gas se gemak en vreugde te verseker. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog 'n heerlike kuier by die see!

Maurice F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

5 ster. Baie skoon, netjies en uitstekende diens. Kos was great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rhelda
On the Beach Guest House and Suites
Baie dankie vir u vriendelike woorde! Ons is verheug dat u die netheid, diens en kos geniet het. Dit is vir ons ’n groot vreugde om gaste gelukkig te sien, en ons hoop om u binnekort weer by die see te verwelkom.

Herman D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2026

Private, peaceful, pleasant. Platinum great! Very enjoyable and memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rhelda
On the Beach Guest House and Suites
Thank you so much for sharing your wonderful feedback! We are delighted to know you experienced the private, peaceful, and pleasant atmosphere we strive to create. It’s fantastic that our service made your stay so enjoyable and memorable. Your high ratings for customer service, cleanliness, location, and security mean the world to us, and we truly appreciate your honest note on value for money—it helps us continue improving while keeping the experience exceptional. We look forward to welcoming you back for another memorable stay! Warm regards, the team.

Rulien M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2026

Rustig. Dit was regtig 'n wonderlike verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marion M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

The room has amazing views of the ocean and staff were very friendly and helpful. The weekend was amazing - the accommodation and views were spectacular. We would definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rhelda
On the Beach Guest House and Suites
Thank you so much for your kind words! We're thrilled to hear that you had such an amazing weekend with us. It’s always a joy to know our guests enjoyed the spectacular views and felt well cared for by our team. We truly appreciate your feedback and look forward to welcoming you back for another unforgettable stay by the sea!

Brian W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Will definitely stay there again. Fabulous small room extremely well designed. Stunning view of the ocean approximately 8m from the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rhelda
On the Beach Guest House and Suites
Thank you so much for your wonderful feedback! We are delighted to hear that you enjoyed the design of the room and the stunning ocean views. Being just a few steps from the beach is one of our favourite features too, and we’re thrilled it added to your experience. We look forward to welcoming you back again soon!

Arno C
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2025

Dit was net 'n vinnige oornag, maar was presies wat ons nodig gehad het. Baie lekker gebly. Skoon en ligging uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Rhelda
On the Beach Guest House and Suites
Arno, baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle oornagverblyf presies was wat julle nodig gehad het. Dit is vir ons ’n groot plesier om ’n skoon, gemaklike en goed geleë ruimte te bied waar gaste kan ontspan en herlaai. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir ’n langer kuier volgende keer!


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rhelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 15 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

Gaste dink On the Beach Guest House and Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

20% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
15% AF!
Spesiale aanbod
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 18 Aug 2026 tot 30 Nov 2027.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 18:00
Uitklok Voor 10:00
Standard Room
Tariewe sluit ontbyt in.
Dié kamer het slaapplek vir 2 volwassenes.
Klassieke Strand Kamer
Tariewe sluit ontbyt in.
Dié kamer het slaapplek vir 2 volwassenes.
Deluxe Ocean Kamers
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
Penthouse Kamer
Alle tariewe sluit ontbyt in.
Hierdie kamer het slaapplek vir slegs 2 volwassenes.
Executive Ocean Kamers
Alle tariewe sluit ontbyt in.
Hierdie kamer het slaapplek vir slegs 2 volwassenes.
Tweeslaapkamer-Suite
Selfsorg.

DIe weeslaapkamersuite en woonstelle is geskik vir kinders van alle ouderdomme.
Kinders van 12 jaar en ouer word in die Gastehuiskamers toegelaat.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf R2 844
15 % AF
R2 844 R2 417
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 844
15 % AF
R2 844 R2 417
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 844
15 % AF
R2 844 R2 417
per nag, vir 2 mense
Bespreek

32 Waterkant Street, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e8a112a9287e1b8c079d8ba5d47bf0a0d1e59aa2f46fb530dfd7b77219ad14bac97cab81940ca21759ddfdf7debe2201d32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 844 nouVanaf R2 417 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 32 Waterkant Street Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.03927 24.930252