+15
Selfsorg in Vogelstrand

On The Beach No.4

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Jean-Louis D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Good value for money. The welcoming was very good. The car was safe in a closed garage (no need to empty everything). Sundowner on the veranda was nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Uitstekend. Het baie lekker gebly en mens kan nie nader aan die see as on the beach no 4 nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Fantastiese ligging. Baie naby aan die see met 'n baie rustige atmosfeer. Alles wat nodig is, is daar. Die skuifdeur kort dringend aandag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Helge Erika S
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Feb 2026

Disappointing. The potential is there, but preparations for paying guests are not. Disappointing. Several things were not as they should be if one pays for a stay, ranging from maintenance to hygiene to service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Xavier P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Siel en liggaam het uitgerus. Was heerlik en naaste aan die see in Swakopmund.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

It was very convenient. It was tidy, clean with a very convenient location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie netjiese akkommodasie met 'n pragtige uitsig! Ons het net oornag en dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beautiful clean comfortable stunning. Stunning view. Very clean and comfortable. Beds and bedding are of great quality. We had a lovely stay and will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donna T
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Goeie ligging en waarde vir geld. So, so lekker gebly. Skoon, netjies en naby goeie restaurante. Kan definitief Blue Grass-restaurant aanbeveel. Dankie aan Asteria wat ons wasgoed Sondag gedoen het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matty G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Onvergeetlik, rustig, waarde vir geld. Pragtige plek met die beste see-uitsig. Al voorstel wat ek dalk kan gee, is om 'n sleutel aan te heg vir toegang tot die strand. Die hek was heeltyd gesluit en as mens strand toe wil gaan, moet jy die sekuriteit gaan kry om oop te sluit of jy moet om die gebou loop. Behalwe vir dit is dit die beste plek om te gaan rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mari-Leen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Sandpiper Street, 4 On The Beach Complex, Swakopmund, Erongo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24d11d8ade4b366894a08f7a1c491f3b3cbded0f0e15916f55ba99c725dc6c62048544ba1b5d8189b56610e323b1d50ec7db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 Sandpiper Street 4 On The Beach Complex Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.636778034919 14.52502530423

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang