On the Dunes @Riverside2
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Kramersdorf, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
On the Dunes @Riverside2 is in Swakopmund, 'n kusstad in Nambië, wes van die hoofstad Windhoek. Dit is die ideale verblyf vir 'n wegbreek naby die see.
Hierdie verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gastebadkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en die sitarea het rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond toegerus.
Daar is 'n tuin met 'n eetarea en die verblyf bied 'n uitsig oor die Namib-duine. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perfectstay Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kramersdorf, Swakopmund, Erongo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kramersdorf, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang