On The Main
3 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Main Road, Walvis Bay, Erongo Sien kaart
Beskrywing
On The Main is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang en 'n tuin. Dit is net 300 m vanaf die strandmeer in Walvisbaai en ideaal vir 'n klein gesin of 'n paartjie.
Dié eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 3 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n etenstafel met 2 stoele toegerus. Dit lei na 'n sitarea met 'n gemaklike slaapbank en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is laserstraalsekuriteit binne en buite die huis.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Main Road, Walvis Bay, Erongo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Main Road, Walvis Bay, Erongo
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang