2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 97 Molen Street, Die Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
On the Up @ Molen is 'n knus woonstel in die hart van Potchefstroom se bekende Die Bult-area en bied gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie woonstel is perfek vir 'n individu of 'n paartjie wat medium- of korttermynverblyf soek.
Die woonstel, op die tweede verdieping, bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaapkamer, kombuis en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die woonstel het ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n TV.
Komplimentêre WiFi, lugversorging en veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar. Die woonstel is naby die NWU Besigheidskool, Senwes Sportpark, NWU Sports Village, LenMed/MooiMed Privaat Hospitaal en die NWU Hoofhek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rineke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 97 Molen Street, Die Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Gaste dink On the Up @ Molen het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
97 Molen Street, Die Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang