4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 14:00 - 21 Krintang Crescent, Vermont, Hermanus, 7202, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Once Upon a Tide is in Vermont, Hermanus en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die huis het 2 slaapkamers met ’n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is ’n badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas- vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware ingesluit. Die sitkamer het gemaklike banke, ’n TV en ’n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul etes saam kan geniet. Daar is binne- en buitebraaigeriewe. Gratis WiFi word voorsien.
Die binnenshuise swembad word verhit.
Veilige parkeerplek (agter veiligheidshek met sekuriteitslig) word op die perseel voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Once Upon A Tide Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 21 Krintang Crescent, Vermont, Hermanus, 7202, Wes-Kaap
- Gaste dink Once Upon a Tide het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Krintang Crescent, Vermont, Hermanus, 7202, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 14:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang