+41
Selfsorg in Stellenbosch

Stellenbosch Charm

7 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

3 badkamers

14% AF!
Spesiale aanbod
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 18 Mrt 2026 tot 31 Okt 2026.
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • 12 Kanarie Street, Onder Papegaaiberg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Stellenbosch Charm is 'n ruim selfsorghuis in Stellenbosch, 50 km oos van Kaapstad. Dit is perfek vir natuurliefhebbers en ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na rustige verblyf.

Die huis op die tweede verdieping bied slaapplek aan 4 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders. Daar is nog een kamer met 'n enkelbed, geskik vir 'n kleuter. Van die 3 aparte badkamers het 2 storte en 1 'n stort en 'n bad. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasoond en -stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, lugbraaier, broodrooster, ketel, koffiemasjien, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het genoeg sitplek, 'n kaggel, TV en gratis WiFi.

Buite is daar 'n stoep met 'n buitebraai en veilige parkeerplek op die perseel. Buitemuurse aktiwiteite, besienswaardighede, winkels, parke en restaurante is naby die huis geleë.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderstapelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 12 Kanarie Street, Onder Papegaaiberg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 750
14 % AF
R2 750 R2 358
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 750
14 % AF
R2 750 R2 358
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 750
14 % AF
R2 750 R2 358
per nag (plek vir 7)
Bespreek

12 Kanarie Street, Onder Papegaaiberg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0d888899f89e7c8eaaaf2d87ff2451b4b4c16ebf4e5ab92d38df7caa089c8f8576797fdad83cf9de1d99cd95b3053317edd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 750 nouVanaf R2 358 per nag (plek vir 7) 12 Kanarie Street Onder Papegaaiberg 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 12:00 -33.938059517671 18.832450906152
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang