Groenfontein Rondawel
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ondersteplaas Farm, Oorlogspoort gravel road, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ondersteplaas is 'n selfsorg-eenheid wat op 'n werkende skaap- en beesplaas net 25 km vanaf Colesberg geleë is. Hier word gaste omring deur plaasdiere en word hulle een met die Karoo se unieke natuurlike skoonheid en rustigheid.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed met 'n skuifdeur en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide slaapkamers deel die badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ontspan in die lieflike tuin waar plaasdiere gesien kan word of die asemrowende someraande kan geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 44
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ondersteplaas Farm, Oorlogspoort gravel road, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ondersteplaas Farm, Oorlogspoort gravel road, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang