+24
Selfsorg in Stadskern

One Thibault 1927

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Hans Strijdom Avenue, One Thibault, Cape Town City Centre, 8000, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

One Thibault 1927 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van die Kaapstadse middestad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie lewendige stad en al sy geriewe kan verken en geniet.

Hierdie ateljee-eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en 'n badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel vir 2. Daarbenewens beskik die eenheid oor lugversorging, en vir die gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan geriewe op die perseel geniet soos 'n gemeenskaplike dakswembad, gimnasium, restaurant, kroeg, koffiewinkel en 'n sake-area. Verskeie plaaslike geriewe soos 'n lewendige mengsel van kafees, restaurante, kroeë, kreatiewe ateljees en galerye is naby, met die Kaapstad Internasionale Lughawe ongeveer 20 km weg.


Kamer-opset

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Agents Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 817

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Hans Strijdom Avenue, One Thibault, Cape Town City Centre, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Hans Strijdom Avenue, One Thibault, Cape Town City Centre, 8000, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1aefff866ad1b3fa52b7902de7e5f30bc71c4b46de548edf8383782ac50132e73b020da249e25c244036012f15babd9adc5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense Hans Strijdom Avenue One Thibault 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.918899999931 18.423495629243
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang