Onrus Haven

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Amanda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lovely. Very clean, cosy and comfortable. Delene was accommodating, friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alona L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lekker en nogmaals lekker . Ons het heerlik gebly, die woonstel is netjies, skoon en goed toegerus. 'n Lieflike tuin kuierhoekie, rustig en privaat. Dis sentraal geleë, naby Onrus Lagoon en Hermanus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Stukkie hemel in 'n mooi eenheid en pragtige tuin. Onrus Haven is voorwaar 'n stukkie hemel. Die eenheid is groot, gerieflik en prakties uitegelê, uiters netjies en skoon, privaat en as bonus 'n lieflike tuintjie om laatmiddag in te ontspan. Die area is stil en die eenheid is naby die groot toegangsroete na Hermanus se besigheidsarea. Delene is 'n baie vriendelike en goeie gasvrou. Ek sal graag weer daar tuisgaan met my volgende besigheidsbesoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Very impressive and value for money. Thoroughly enjoyable. Beautiful and clean. Well equipped with good quality products. Centrally located near a convenient shopping mall with plenty of restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leslie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Was just amazing. Host was amazing. Place was everything we expected and more. Clean and peaceful and everything we needed. The beautiful garden and view of the mountain a plus. Peaceful area. Will definitely recommend as we will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dalene was a lovely host. We really enjoyed our stay. It was a lovely quiet space for us to just rest and be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Tranquil. Hosts were very welcoming and helpful. Peaceful and homely. Very clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

So 'n heerlike kort vakansie gehad by Onrus Haven, met alles wat mens nodig het. Dit was regtig 'n wonderlike ervaring om by Onrus Haven tuis te gaan. Alles was skoon, netjies en uiters goed toegerus met alles wat mens kan nodig kry. Die omgewing is stil, rustig en veilig, naby die strand, winkels en besienswaardighede. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vasti S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ongelooflik lekker. Ons sal definitief weer boek by Onrus Haven. Beste verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Delene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Tubby Swingler Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff9c18905bf3c3db5bd94996abfb57ae26d71ba65be3ae94a3fec612f27195a29561a67666b2db709dbafb2682d0a336ce48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 20 Tubby Swingler Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.408911339524 19.17790582527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang