+14
Selfsorg in Onrus

Onrus Haven

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Keenan V
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

My stay at Onrus Haven was amazing. Would definitely recommend. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheila K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Goeie waarde vir geld. Die ideale klein dorpie vir 'n ontspanne, rustige wegbreek. Wooneenheid is baie netjies en privaat; veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stiaan P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ons het baie lekker gekuier sal enige tyd weer daar gaan bly. Was goed ontvang deur Delene,het gou tuis gevoel , netjies en skoon als wat jy benodig was daar. Delene en oom Hannes is sout van die aarde. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simonay P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Peaceful. Ek het my ma en hulle gebook en hulle was happy met die plekkie. Die gasvrou was so vriendelik, hulle spog oor die plekkie omtrent.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ek sal weer terugkom en Beverly my familie en vriende. Dit was lekker kuier, stil en vriendelik. Het my privaat spasie. Die plek is baie veilig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Amazing. Absolutely a gem in Onrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Delene is 'n uitstekende gasvrou. Woonstel is baie goed toegerus. Stil area. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deneys B
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Amazing. Baie lekker gebly. Dis so rustig en die plek was so netjies en skoon. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harry B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Goeie geriewe en netjies skoon. Baie lekker gebly, die weer was net sleg (heeltyd gereën in Feb).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Absolutely wonderful. Wished we could have stayed longer. Well, the little that we stayed at Onrus Haven was absolutely wonderful. No complaints at all!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Delene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R700
10 % AF
R 700 R 630
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R700
10 % AF
R 700 R 630
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R700
10 % AF
R 700 R 630
per nag (plek vir 2)
Bespreek

20 Tubby Swingler Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff9c18905bf3c3db5bd94996abfb57ae26d71ba65be3ae94a3fec612f27195a29561a67666b2db709dbafb2682d0a336ce48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 20 Tubby Swingler Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.408911339524 19.17790582527
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang