Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Warryn H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Comfy. Very nice, value for money. Perfect area and distance from the destination.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Levona L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Baie lekker geslaap. Ja, dit was baie netjies en goed georganiseer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zey D
1 nag
5.0
Apr 2025

Vriendelike warm verwelkoming. Was 'n baie aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Stil en rustig. Was skoon en netjies en alles wat nodig was. Lugversorging was 'n wenner in die hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Skoon, gerieflik, cozy en lekker. Ons het lekker gebly, sal dit beslis aanbeveel, dus net soos die foto's wys, netjies en was net plain lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anita D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie ordentelike eenheid. Skoon, gemaklik, uitstekend! Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derrick M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netjies en als werk. Ons het net oornag en alles was daar wat ons benodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Good rest spot after a long drive. It was just what we needed after a long drive from JHB. Mini fridge and aircon in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens M
1 nag
4.6
Des 2024

Sal weer gebruik maak van Ons Dorpshuis. Lekker stil en rustige area. Ideaal vir oorslaap. Ek sou net graag wou rugby kyk, maar die TV het nie SuperSport kanale nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mariette C
1 nag Gesin met klein kinders
2.4
Des 2023

We suspect the aircon was switched off by the owner. Unsafe location. The premises was on the outskirts of the town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 Garb Street, Noordeinde, Beaufort Wes, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArtBSduqURHn6oDT3RtGa7HSkY5HfhKY7bBSYm6qMC3bEGCbzZL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 15 Garb Street Noordeinde 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -32.337164884376 22.578273019516
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang