- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Garb Street, Noordeinde, Beaufort Wes, 6970, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ons Dorpshuis is 'n bekoorlike gastehuis aan die buitewyke van Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo. Dié historiese eko-toerismebestemming is die oudste en grootste in die Karoo-streek en spog met 'n versameling Steentydperk-terreine, rotskuns, dinosourusfossiele en 'n hele klomp argitektoniese invloede.
Verblyf word in 'n standaarddubbelkamer en gesinskamer aangebied. Die dubbelkamer het slaapplek vir 2 gaste en die gesinskamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die kamers het elkeen hulle eie badkamer, sowel as 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met OVHD, lugversorging, yskassie en 'n plafonwaaier.
Elke eenheid lei na 'n stoep met 'n piekniektafel. Daar is ook 'n lekker braai-area, gratis WiFi en genoeg parkeerplek op die perseel.
Gaste kan gerus die nabygeleë Karoo Nasionale Park gaan besoek. Daar is verskeie inheemse bokke en voëls, en dis 'n bewarea vir die hoogs bedreigde swartrenoster en oewerkonyn. Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, 4x4-roetes, wildkyk en historiese toere in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Erica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 15 Garb Street, Noordeinde, Beaufort Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Ons Dorpshuis het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Garb Street, Noordeinde, Beaufort Wes, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang