Prins Albert Akkommodasie by Onse Rus Guest House | LekkeSlaap
+26

Onse Rus Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 47, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Onse Rus Guest House is in Prins Albert geleë, 'n klein dorpie aan die voet van die majestueuse Swartberge. Die area is bekend vir sy pragtige wingerde en berguitsigte. Dit is die perfekte plek vir diegene wat van die besige stadslewe wil ontsnap.

Akkommodasie beskik oor 5 gastekamers met lugversorging. Elkeen is uniek versier en ingerig met gemaklike beddens en en suite-badkamers.

Daar is geriewe soos 'n sprankelende swembad, skaduryke tuin met braaigeriewe en 'n kroeg, eetkamerarea, WiFi, biblioteek en kaartgeriewe op die perseel.

Daar is doendinge naby soos perdry, voëlkyk, wynproe, fietsry, begeleide toere, bergfietsroetes, swem en tennis.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 53 resensies vir Onse Rus Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Kerkstraat 47, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onse Rus Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 47, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxNzM0MjIxLWU2MjMtNDRmMy1hN2FiLTQ0YzE0NDNhNzZlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 53 5 1 5 47 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-16:00 10:00 -33.225929603078 22.029937018033
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za