+9

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Irene N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustigheid. Skoonheid. Stilte. Vrede. Onverwags was 'n halfwegstasie vir ons trip Kaap toe. Ek wens ek kon 'n week gebly het. Ons gasheer en gasvrou was vriendelik, dierbaar en goedhartig. Dit het gevoel asof ons tuisgekom het. Nerens kan mens meer welkom voel nie. En al die duisende sterre in die Karoo-hemel was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelene B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustige, heerlike aand onder 'n hemel van sterre in die hartjie van die Karoo. Ons het heerlik gebly. Ruim Karoo plaashuis met karakter. Neem jou terug in tyd. Rustig, pragtige omgewing. Vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie geniet. Baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Sou graag langer wou bly het. Was aangenaam verras met die plekkie weggesteek van alles.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Fox En Ilse
Onverwags
Was baie lekker om julle te kon ontvang! Heng julle het darem ver gery om een nag hier oor te slaap. Baie dankie vir julle koms.

Christel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlike, rustige wegbreek van die gejaagtheid van moderne lewe. Ons het verskriklik lekker gebly by Onverwags, en is met groot gasvryheid ontvang. Dit is 'n baie gerieflike oopplan ou plaashuis, met outentieke dekor, wat mens terugneem in tyd na 'n ander era. Die plek het die wonderlikste kaggel, met genoegsame brandhout ingesluit. Alles was skoon en netjies, die groot tafel die beste kuierplek, en die kamer gerieflik met 'n stewige katel en beslis alles wat mens nodig het. Dit bied 'n behoorlike wegbreek van die gejaagtheid van vandag se lewe. Die grondpad mag vir party mense uitdagend wees en 'n 4 x 4 is aan te bevelen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelane V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie aangenaam. Vriendelik behulpsame gasheer en gasvrou. Baie lekker gerus in 'n baie veilige omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne V
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2023

Ons het heerlik gekuier in 'n ruim huis. Dit is rus vir jou siel op Onverwags. Sal definitief weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Fox En Ilse
Onverwags
Dankie, Was n voorreg om.julle te ontmoet.

Johan P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2020

Dit is wel nie naby die dorp nie, maar dit was lekker om in 'n ou plaashuis te kon bly. Die eienaars is ook baie gasvry. Die idee was om Nieu-Bethesda beter te leer ken, en Onverwags was 'n goeie opsie. Fox en Ilse was baie behulpsaam en ons het die kuier baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fox En Ilse
Onverwags
Dit was verseker n voorreg om julle te ontmoet. Dankie vir julle besoek

Marius F
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2020

Baie sentraal tot Nieu-Bethesda . Plaasatmosfeer en wonderlikke ruimtes. Goed geleë vir verblyf van meer as een nag om omgewing en Nieu-Bethesda te verken. Lekker begfiets roetes. Vriendelike eienaars.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Fox En Ilse
Onverwags
Dit was lekker om julle te kon leer ken. Baie dankie vir die besoek.

Rensche S
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2019

Dis 'n ver ent om weg van die hoofpad te ry, maar die natuurskoon is baie mooi, selfs in die winter. Ons het lekker oorgeslaap. Die padaanwysings is nie heeltemal duidelik nie. Ons moes bel om verkeerde afdraaie te vermy.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Fox En Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

R63, Onverwagsfontein, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFt7oWNNipC6aOm5p1e3ntwpCHF2NS1kbZJQPZIGEbD0AYMGl2C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 5 mense 11 5 1 5 R63 Onverwagsfontein 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.842266 24.394649
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang