Onverwags

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Onverwags is op 'n bekoorlike plaas in die Karoo en sowat 20 km vanaf Nieu-Bethesda. Dit bied gaste die ideale wegbreek van die besige stadslewe en 'n plaasgevoel.

Die kothuis bestaan uit 1 slaapkamer en het slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die leefarea het 3 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Die sitkamer bied 'n gemaklike sitkamerstel, kaggel en 'n TV. Gaste is kan die kaggel ook gebruik as 'n braai.

Die omgewing rondom die plaas bied roetes vir voetslaan, 4x4, bergfietsry en fietsry.

Slaapplek

'n Bespreking by Onverwags sluit in:

Area 1 - Huisves 3 volwassenes en 2 kinders
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 2

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Badkamer

  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Kaggel

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Onverwags gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za