Oom Hennie's Flat
3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Main Road, Arniston, 7280, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oom Hennie's Flat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamer tuinwoonstel wat aan die hoofhuis is. Die woonstel is op 'n residensiële erf in die kusdorpie Arniston, 1,4 km vanaf Roman-strand.
Dié tuinwoonstel is ideaal vir 'n paartjie met 'n kind. Daar is 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, asook 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die sitkamer het 'n slaapbank vir nog een persoon. Die kombuisie is met 'n yskas en mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n sitarea, 'n tafel met stoele en 'n TV met DStv.
Die woonstel het 'n privaat ingang en toegeboude braaigeriewe. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien en troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 25
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 6 Main Road, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Main Road, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang