Oorlogs Kloof Mountain Retreat – Ghwarrie Superior Cottage
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R318, Keisie, Montagu, 6720, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oorlogs Kloof Mountain Retreat – Ghwarrie Superior Cottage bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim kothuis in Montagu, Wes-Kaap – ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV, gratis WiFi en 'n kaggel vir kouer nagte.
Ontspan op die ruim patio met buite-eetplek – perfek om maaltye saam met geliefdes te geniet terwyl jy die rustige uitsigte ten volle benut. Dit sluit 'n braai-area in en gedurende die somerdae wag 'n verfrissende plonspoel op gaste wat 'n verjongende blaaskans van die hitte bied.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Nina Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 62
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Off the R318, Keisie, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R318, Keisie, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang