+14
Gastehuis in Douglas

Oornagkamers at Hillstraat 10

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Corner of Campbell and Malan Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Oornagkamers at Hillstraat 10 is ’n gastehuis in Douglas, wat deur die eienaar bestuur word. Dis die ideale oornagverblyf vir gaste onderweg na verskeie bestemmings.

Verblyf word in 1 kamer gebied. Dié kamer het slaapplek vir 3 op ’n koningingrootte-bed en enkelbed. Daar is ook ’n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kombuisie is met ’n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die kamer het ook lugversorging, gratis WiFi en ’n TV met sekere DStv-kanale. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel. Die gastehuis is naby kitskosrestaurante, Spar en trou-venues in die omgewing en op die Vaalrivieroewer.


Kamer-opset

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nicolien V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, lekker en gemaklik. Ons het baie lekker geslaap. Baie gerieflik en die beddens slaap so lekker. Jy is op jou gemak, en die kuierplekkie voo...
Sien meer
Apr 2026
Holly R
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous. Lovely value for money with a friendly host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Amanda J
Saam met lewensmaat
5.0
Hoog aanbeveel. Janine is 'n uitstekende gasvrou. Haar plekkie is pragtig en ruim. Ons kan dit regtig aanbeveel.
Mrt 2025
Chanelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Vreeslike oulike plekkie, heerlik ruim en ongelooflike gasvrou gehad. Ongelooflik lekker!
Feb 2025
Elmarie V
Saam met vriende
4.8
Skoon, veilig en rustig. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Corner of Campbell and Malan Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Gaste dink Oornagkamers at Hillstraat 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Corner of Campbell and Malan Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d4babfe89388119af2d84f6ef76d08bd23c6941c9fce8819028ac534dde30aa4e8d4928ff23db73d06818b6895116cbb992?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 3 mense 51 5 1 5 Corner of Campbell and Malan Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.060031616607 23.772322566458
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang