+32
Selfsorg in Vrede

Oostewind Gastehuis

10 gaste

5 slaapkamers

7 beddens

5 badkamers

25% AF!
Spesiale aanbod
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Apr 2026 tot 21 Apr 2026.
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Vrede Marina Wes 64, Groot Kliphuis, Vrede, 9835, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Oostewind Gastehuis is naby die Vrede Gholfbaan in die Vrystaat. Dit bied 'n pragtige uitsig oor 'n dam en op die berge en is ideaal vir 'n rustige en ontspannende gesinsvakansie.

Die eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Elke en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-eenheid beskik oor 'n sitarea, etenstafel en kombuis. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en ketel toegerus. WiFi en 'n slim-TV is beskikbaar.

Daar is ook 'n buitestoep, sitarea, Jacuzzi en braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

2 x Kinderbed vir 1

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Vrede Marina Wes 64, Groot Kliphuis, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Gaste dink Oostewind Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
25 % AF
R 4 500 R 3 375
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 500
25 % AF
R 4 500 R 3 375
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R4 500
25 % AF
R 4 500 R 3 375
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Vrede Marina Wes 64, Groot Kliphuis, Vrede, 9835, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e17468f70adcf12d78f87f338595348b09a644c706f515b061f05e6ca44bdd16562daaf32f562fdff8938e7a60d82c4637d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R3 375 per nag, vir 10 mense 4 5 1 5 Vrede Marina Wes 64 Groot Kliphuis 9835 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.445412335036 29.176153256134
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang