Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Vrede

3.8 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Vrede van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Vrede besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vrede.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrede akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vrede Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vrede Akkommodasie

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vrede

Gibson Place Guest House bied 3 ster-verblyf in Vrede, 'n klein Vrystaatse dorpie. Daar is ‘n verskeidenheid kamers beskikbaar. Die eenhede word daagliks skoongemaak en beskik oor 'n yskassie, tee- en koffiemaak...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vrede

Langberg Events is in Vrede geleë in die oostelike Vrystaat. Langberg Breakaway bied 'n verskeidenheid van geriewe in een van die mees bereikbare en rustige oorde in die hartjie van die Hoogveld. Verblyf word aan...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Hotel in Vrede

Vrede Hotel bied B&B-verblyf in die klein dorpie Vrede in die Vrystaat. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek gedurende 'n vakansie of besigheidsreis. Die verblyf by Vrede Hotel b...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vrede

Waterfront Gastehuis bied gerieflike oornagverblyf in ‘n gastehuis aan die oewer van die Vrededam. Dis op ‘n landgoed sowat 5 km buite Vrede. Daar is 4 standaardkamers en 2 woonstelle. Sommige eenhede het slaap...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vrede

Vrede Lekkerrus bied selfsorgkamers op die eienaar se perseel in Vrede. Hierdie bekoorlike dorpie is 'n rustige wegbreekplek vir diegene wat die besige stad wil ontsnap. Eenheid 1 het 'n oopplan-uitleg, sy eie inga...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vrede

Rus 'n Rukkie is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 2 tot 4 gaste in Vrede. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, en 2 slaapkamers met enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad en stort. ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Vrede

Draai-Ma-In is 'n gastehuis in die ouwêreldse dorpie van Vrede in die Vrystaat geleë. Dié gastehuis bied verblyf in 7 en suite-kamers. Elke kamer het 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n TV. Ontbyt kan in die eetar...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Vrede

Driefontein Woonstel is in die bekoorlike Vrystaatse dorpie, Vrede geleë. Dié woonstel het 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n klein kind. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die sitkamer het 'n...

Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Oord in Vrede

Emanzini Country Resort is op die oewer van die Vrededam in Oos-Vrystaat en 2 ure se ry vanaf Johannesburg. Dit bied die ideale wegbreekgeleentheid aan gesinne wat die natuur in 'n chalet op die randjie van die wa...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Vrede

Oostewind Guest House is buite die dorpie Vrede geleë, minder as 2 ure se ry van Johannesburg af. Die gastehuis staan in die golwende grasvelde van die Oos-Vrystaat langs 'n dam waar twee spruite ontmoet. Die vleil...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Vrede

Vanaf
R1 950
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Vrystaat

Driefontein Cottage bied selfsorgverblyf op 'n lieflike produserende plaas net 'n klein entjie vanaf Vrede. Driefontein Cottage het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers op die oewer van 'n dam. Die hoofslaapkamer...

Vanaf
R2 900
per nag, vir 22 mense
Selfsorg in Vrystaat

Fraaiuitsig Guest Farm is in die Oos-Vrystaat geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n groot gesin of groep vriende wat lief is vir die natuur. Die ruim huis en buite-eenhede bied verblyf vir tot 22 gast...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Vrystaat

Groenfontein Gaste Plaas bied selfsorgverblyf op 'n bekoorlike plaas naby Vrede in die Vrystaat. Dié gasteplaas bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis. Die eerste 2 sla...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
B&B in Vrystaat

Thanda Tau is gerieflik langs die N3 tussen Johannesburg en Durban, sowat 200 km buite Johannesburg, geleë. Hier kry gaste die geleentheid om Suid-Afrikaanse kuns en kultuur te geniet terwyl hulle heerlike plaaslik...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 250
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Warden, Vrystaat

Sardaville Bergvilla is 'n afgeleë eenheid in die berge op Sardaville Game Ranch in die Drakensberge, sowat 30 km vanaf Warden in die Vrystaat. Die huis is sowat 1 km vanaf die hoofhuis en is ideaal vir 'n klein ge...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Vrystaat

Kloofsig Plaas skuil in die Witkoppebergreeks in die Oos-Vrystaat en bied selfsorgverblyf. Die plaas is 30 km vanaf die dorp Memel geleë. Dié plaashuis is die enigste verblyf op die plaas om privaatheid te versek...

Vanaf
R3 100
per nag, vir 14 mense
Selfsorg in Mpumalanga

Jamica Country House is in die pragtige Hoëveldberge in die Volksrust-area geleë en bied gehalteverblyf op 'n plaas. Dit is op die grens van die Vrystaat en Mpumalanga geleë en die Kliprivier vloei deur die plaas...

Vanaf
R3 750
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Vrystaat

Ronderus Gasteplaas is 30 km buite Memel en Verkykerskop en bied 'n ontspanne selfsorg-wegbreek aan 10 gaste op 'n plaas. Verblyf is beskikbaar in 1 rondawel wat geskik is vir 6 gaste, 'n aparte eenheid wat geskik ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vrystaat

Magpela Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis met 2 slaapkamers wat aan die voet van die Witkoppeberge geleë is. Ons bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer is gerieflik gemeubileer en het 'n dubbelbed. Di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mpumalanga

Ouma se Huis en Die Rooi Rondawel bied selfsorgverblyf in die Mpumalanga-hoëveld, 30 km vanaf Volksrust. Die plaas bied die geleentheid om die rus en vrede van die platteland en sy ryk voëllewe te ervaar, sonder d...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za