6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Fitzpatrick Street, IvyPark, Polokwane, 0700, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Opitrapi Selfsorg is geleë in IvyPark in Polokwane. Hulle is naby die Peter Mokaba-stadion en Polokwane se middestad. Opitrapi is gerieflik en veilig. Dit is die ideale basiese akkommodasie vir gesinne of sakereisigers.
Die eenheid is volledig toegerus met 2 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 5 mense. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer met slegs 'n enkelbed. Die leefarea huisves 'n enkelbed en 'n slaapbank. Die slaapkamers deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n toilet, stort en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Die oopplan-sitkamer en -kombuis is volledig toegerus.
Gaste het ook toegang tot die swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 10 Fitzpatrick Street, IvyPark, Polokwane, 0700, Limpopo
- Gaste dink Opitrapi het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Fitzpatrick Street, IvyPark, Polokwane, 0700, Limpopo
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang