LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Opitrapi | LekkeSlaap
+6

Opitrapi

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir Opitrapi
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Cathryn C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathryn C
Gesin met tieners

A home away from home.

A very clean and neat place, spacious and equipped with everything you need. In the suburbs, giving a home-away-from-home feel. Sparkling blue pool to refresh in Summer. Chocolate cupcakes on arrival were a nice touch and delicious!

Opitrapi's terugvoer

You were model guests. Mufasa and Toby enjoyed all the attention. Hope to see you again.

Opitrapi
Hilda V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda V
Gesin met tieners

Verwelkomend en rustig.

Die eienaars is baie vriendelik, hul plekkie is goed ingerig en ons kinders het die cupcakes sommer baie geniet!

Opitrapi's terugvoer

Kom kuier gerus weer, julle is model gaste.

Opitrapi
Martha V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha V

Aangenaam eienaar. Baie vriendelik.

Opitrapi is waarde vir jou geld. Ons het heerlik gebly.

Opitrapi's terugvoer

Dankie dit is altyd 'n plesier om sulke modelgaste te huisves. Kom gerus weer.

Opitrapi
Kobus P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Besigheidsreis

Vriendelike en gasvrye eienaars.

Ideaal geleë vir sakebesoekers aan Polokwane/Pietersburg.

Opitrapi's terugvoer

Goeie dag Kobus,

Ons het jou kennis oor die natuur en plante baie geniet en hoop jou weer hier te huisves.

Opitrapi
Daleen B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen B
Saam met vriende

Die blyplek is op met die trap, ruim en gesellig.

Die plekkie was waarde vir geld.

Opitrapi's terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Daleen. Julle was aangename gaste. Besoek ons gerus weer.

Opitrapi
Elize K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K
Gesin met tieners

Dit was heerlik.

Ons het die vakansie saam Tannie Ina en haar man geniet. Hulle is baie gasvry en sal dit vir enige een aanbeveel. Baie skoon en netjiese plek en Tannie Ina ons sien jul definitief weer.

Opitrapi's terugvoer

Baie dankie julle was sulke vrolike en vriendelike gaste. Kom gerus weer.

Opitrapi
Murray L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Murray L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en ruim huis.

Die huis is pragtig, ruim, skoon, met veilige parkeerplek en 'n groot swembad. Gasheer is vriendelik en behulpsaam - woon op dieselfde eiendom. Geen WiFi en geen wynoopmaker in die kombuis nie. Sal hierdie plek aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful spacious home.

The home is beautiful, spacious, clean, with safe parking and a big swimming pool. Hosts are friendly and helpful - living on the same property. Only critique would be no Wi-Fi and no wine opener in the kitchen. Would recommend this place.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Opitrapi's terugvoer

Thank you Murray it was a pleasure having you here, you should have asked for the wine opener. It was there you must have missed it. Please come again.

Opitrapi
Ivan V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan V
Besigheidsreis

Baie vriendelike eienaars en veilige omgewing.

Sal verseker weer daar kom bly. Heerlike, veilige verblyf. Baie skoon swembad en eienaars baie vriendelik.

Opitrapi's terugvoer

Baie dankie Ivan julle was op julle beurt model gaste en ons sal julle graag weer hier verwelkom.

Opitrapi
Stefanie M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanie M
Gesin met klein kinders

Aangename ervaring.

Vriendelike eienaars, hulpvaardig en tegemoetkomend. Hulle maak seker ons het die korrekte aanwysings en waarmee die huisvesting toegerus is. Die beddens slaap lekker. Kinders het baljaar in die swembad. Skoon en netjies.

Christel S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christel S
Gesin met klein kinders

Heerlike, ontspanne en rustige atmosfeer.

Die gasheer en gasvrou is die dierbaarste mense. Baie lief vir diere en veral kinders. Baie bedagsaam en gee om vir gaste te welstand. Baie dankie vir heerlike verblyf!

Janine L - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine L
Gesin met klein kinders

It was lovely, Douglas and Ina were so helpful and friendly.

They were very accommodating, we arrived late and they were waiting for us, not to mention we were in constant contact with each other while we were on the road, until we arrived at Opitrapi.

Hanalie V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanalie V

Ons het dit baie geniet.

Sien die sterre.

Heidie H - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidie H

Fantastiese verblyf vir jonk en oud!

Dit was fantastiese verblyf, omring deur pragtige plante en 'n ruim omgewing. Sal dit definitief aanbeveel aan ander gaste.

Tony M - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tony M
Besigheidsreis

Wonderful place to stay

Value for money for travellers. Pity we stayed here in winter, as it's well suited for summer. Good stay for business people.

Vanaf R1 350
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 350
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 350
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fitzpatrickstraat 10, IvyPark, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyMDcyODY2LWQ2YTQtNGRlZS04ZDU1LTIwNjhmMWNlMjgyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (vir 5 persone) 14 5 1 5 10 Fitzpatrick Street IvyPark 0700 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.919434549367 29.4417977177
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!