- Slaapplek vir 97 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 29 Gemsbok Street, Kamanjab, Kunene Sien kaart
Beskrywing
Oppi-Koppi Restcamp Kamanjab bied B&B-verblyf en kampstaanplek in die dorpie Kamanjab in die Kunene-streek in Namibië.
Die verblyf beskik oor 18 gastekamers en 8 kampstaanplekke. Elke gastekamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n privaat badkamer met 'n stort. Sommige van die kamers het lugversorging en 'n kombuisie met basiese toebehore vir selfsorg. Daar is klein tot groot kampstaanplekke en elke staanplek het toegang tot 'n gemeenskaplike ablusieblok.
Ontbyt word by die restaurant bedien, waar gaste ook ander maaltye kan bestel teen verskeie kostes. Die lodge het ook 'n gelisensieerde sportkroeg, 'n swembad, braai-area, gratis WiFi in die hoofareas en wasgoedgeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 29 Gemsbok Street, Kamanjab, Kunene
- Gaste dink Oppi-Koppi Restcamp Kamanjab het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 Gemsbok Street, Kamanjab, Kunene
Sien kaart- Slaapplek vir 97 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang