Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Olifant-kamp
-
Kampeerplek.
Olifant-kamp is 'n ware boskamp.
Hierdie kamp is slegs geskik vir die selfsorgkampeerder.
Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Renoster-kamp
-
Kampeerplek.
Renoster kamp is ware 'n boskamp.
Hierdie kamp is slegs geskik vir die selfsorgkampeerder.
Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Buffel-kamp
-
Kampeerplek.
Buffel kamp is 'n ware boskamp.
Hierdie kamp is slegs geskik vir die selfsorgkampeerder.
Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Kameelperd-kamp
-
Kampeerplek.
Kameelperd kamp is ware 'n boskamp.
Hierdie kamp is slegs geskik vir die selfsorgkampeerder.
Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Leeu-kamp
-
Kampeerplek.
Leeu-kamp is 'n ware boskamp.
Hierdie kamp is slegs geskik vir die selfsorgkampeerder.
Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Vlakvark-kamp
-
Kampeerplek.
Vlakvark-kamp is 'n ware boskamp.
Hierdie kamp is slegs geskik vir die selfsorgkampeerder.
Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
OppiPlaas is 'n ware boskamp sonder geriewe. Dit is nie 'n karavaanpark nie.
Matriekjaareind- of 21ste verjaardagpartytjies word nie toegelaat nie.
Geen gaste onder 21 word toegelaat sonder toesig van 'n volwassene nie.
Ram partytjies word nie toegelaat.
Musiek of oormatige geraas sal nie geduld word nie. Vuurwerke is verbode. Drones word nie toegelaat nie.
Kampeerders moet ten volle selfonderhoudend wees. Boorgatwater geskik vir drink is by elke kampplek beskikbaar. Krag opwekkers is verbode. Alle vure moet geblus word om veldbrande te voorkom.
Daar geen elektrisiteit, skottelgoedwas- of ablusiegeriewe by die kampplekke nie. Daar is lopende boorgatwater geskik vir menslike gebruik, 'n vuurput, 'n ingeboude braai en skadubome. Spoeltoilette is beskikbaar in die gemeenskaplike vermaaklikheidsarea ongeveer 300–400 meter van die kampplekke af.
Daar is 'n 7 km grondpad wat na die eiendom lei, en voertuie met laeprofielbande en/of sportmotors kan probleme ondervind. Gaste word aangeraai om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Gaste mag teen 'n bykomende koste in die reservaat met hul eie voertuie ry, betaalbaar aan Dinokeng.
Daar is die opsie van 'n 4x4-roete en 'n standaard sedanroete.
Die kostes is soos volg:
Selfbestuurpermit (per voertuig):
1-dag permit: R200
2-dag permit: R270
3-dag permit: R330
4-dag permit: R330
5-dag permit: R400
7-dag permit: R550
Senior permit (slegs Maandag tot Vrydag):
1-dag permit: R125
2-dag permit: R160
3-dag permit: R190
7-dag permit: R225
Dinokeng selfbestuurkaart: R45
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
J98Q+FP, 55 Welgevonden 124 JR, Dinokeng Hammanskraal, 0400, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 34 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 17:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang