Pick your preferred language

English

Afrikaans

+30
Selfsorg in Loeriesfontein

Oppidorp Selfsorg

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1761 Main Road, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Oppidorp Selfsorg bied selfsorgverblyf met privaat ingange op die eienaar se perseel in die dorpie Loeriesfontein, Noord-Kaap. Hierdie eenhede is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Gaste het 'n keuse tussen 4 selfsorgeenhede. Elke eenheid het 'n privaat ingang, gemaklike bed, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Linne en handdoeke word voorsien.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike winkels en restaurante. Besienswaardighede in die omgewing sluit Fred Turner Museum, Hantam Nasionale Botaniese Tuin, wynlandgoedere en die Namakwaland-blomroete in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1761 Main Road, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Gaste dink Oppidorp Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1761 Main Road, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA394ec1bfd590a0f31422fb12ec2e68da1e31705a6f56b1ef478da2476c375e407cbc5f7ecfb76165208fcff531b14f94a2b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 1761 Main Road Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.953575607973 19.446932124841
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang