Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan V
1 nag
5.0
Des 2025

Rustige, veilige omgewing. Vriendelikste gasheer en vrou. Hennie en Alet is die vriendelikste mense. Hulle het ons so welkom laat voel. Die woonstel was skoon, die beddegoed het heerlik geruik, daar was koffie, tee, melk, beskuit en selfs 'shower gel' in die stort. Ons sal vir seker weer van hulle dienste gebruik maak. Dankie vir julle gasvryheid. Ons sien julle (DV) weer volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom rus weer by ons.

Marieke D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Uitstekend! Ons het baie lekker gemaklik gebly! Julle plekkie is pragtig, skoon en veilig. Presies wat ons nodig gehad het. Die ligging is ook perfek omdat dit 'n stil area is. Ons sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustig, netjies en skoon. Ons het heerlik gebly. Netjies en skoon met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Great stay, definitely recommend. Friendly, welcoming hosts. Clean, comfortable and very well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Thank you for your positive feedback. Much appreciated.

Jacqueline G
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Waarde vir geld. My ouers en nog 'n ander paartjie het hier gebly. Hulle sê die plekkie was baie netjies en rustig. Dit lyk ook presies soos die foto's, baie vriendelike eienaar. Hulle het baie lekker gebly, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer by ons.

Christel S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Voel soos huis na wegwees. Wat 'n wonderlike rusplek na 12 ure op die pad. Die eienaars is opregte mense wat ons sommer dadelik tuis laat voel het. Die plekkie was bo alle verwagting van die hoogste gehalte. Lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Kom rus weer by ons.

J V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Vriendelik, inskiklik: laat-aand aankoms akkommodeer, goeie kommunikasie. Absoluut! Pragtig, netjies, skoon, huislik, veilig, gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Kom rus weer by ons.

Johann V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlik, rustig, veilig. Oppie Hoek is 'n lieflike oornagplekkie. Dit is lekker ruim en goed toegerus. Hulle voorsien genoeg melk om lekker te kan koffie/tee drink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom rus enige tyd weer by ons.

Ivan K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Lekker, rustig en aangenaam. Mooi, netjies en skoon. Vriendelike mense, lekker beskuit en hout is 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantasties! Dit is definitief waarde vir jou geld. Ons wil van hierdie geleentheid gebruik maak om vir Hennie en Alet baie, baie dankie te sê vir die lekker bly. Sulke tipe gasvryheid kry 'n mens net in die Karoo. Vandat ons daar aangekom het, het ons alreeds welkom gevoel. Baie dankie vir die lekker geselsies, bemoediging en die lekker beskuit. Mag God julle seën. Julle is wonderlike mense. Ek sal enige tyd weer kom oorbly daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer. Kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hennie En Alet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

20 Murray Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61a71327e6caeb096862fa51949ad5e7199c785e63f5e341aa1d29d3ea4d4e5297c933718959af51f4d0e34fc68c70434924?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 20 Murray Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.349746566934 22.599201318621
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang