Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annatjie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Gerieflik. Ons het by Alet se plekkie oorgebly oppad Kaapstad toe. Ons is baie warm ontvang. Die plekkie het alles wat 'n mens nodig het. Die televisies en aircons in elke kamer is 'n bonus. Die stort was lekker warm en dit werk goed dat die badkamer apart is van beide kamers. Baie dankie vir die braaigoed (ons sal dit definitief volgende keer gebruik), beskuit en koffie. Ons sal met liefde weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Baie dankie vir jou mooi en positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Kom gerus weer en geniet die braaigoed.

Helen S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Clean, safe and welcoming stay! Wonderful overnight stop! The cleanest place we have ever stayed. So well kitted and thought out. Everything you need and more for an extremely comfortable, safe and clean stay. Highly recommend, and if we ever find ourselves in Beaufort West again, we will only stay here!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Thank you so much for your positive feedback. Much appreciated.

Hugo S
1 nag
5.0
Des 2025

Gerieflik, skoon en veilig. Gerieflik, skoon, veilig en baie goed ontvang deur Alet. Sal weer gebruik maak van Oppie Hoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Kom gerus weer.

Corrie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlik rustig. Heerlik gebly. Die eienaars is besonder vriendelik en ek sal beslis weer daar kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom rus weer by ons.

Johan V
1 nag
5.0
Des 2025

Rustige, veilige omgewing. Vriendelikste gasheer en vrou. Hennie en Alet is die vriendelikste mense. Hulle het ons so welkom laat voel. Die woonstel was skoon, die beddegoed het heerlik geruik, daar was koffie, tee, melk, beskuit en selfs 'shower gel' in die stort. Ons sal vir seker weer van hulle dienste gebruik maak. Dankie vir julle gasvryheid. Ons sien julle (DV) weer volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom rus weer by ons.

Marieke D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Uitstekend! Ons het baie lekker gemaklik gebly! Julle plekkie is pragtig, skoon en veilig. Presies wat ons nodig gehad het. Die ligging is ook perfek omdat dit 'n stil area is. Ons sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Kom rus weer by ons.

Elize H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustig, netjies en skoon. Ons het heerlik gebly. Netjies en skoon met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Great stay, definitely recommend. Friendly, welcoming hosts. Clean, comfortable and very well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Thank you for your positive feedback. Much appreciated.

Jacqueline G
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Waarde vir geld. My ouers en nog 'n ander paartjie het hier gebly. Hulle sê die plekkie was baie netjies en rustig. Dit lyk ook presies soos die foto's, baie vriendelike eienaar. Hulle het baie lekker gebly, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer by ons.

Christel S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Voel soos huis na wegwees. Wat 'n wonderlike rusplek na 12 ure op die pad. Die eienaars is opregte mense wat ons sommer dadelik tuis laat voel het. Die plekkie was bo alle verwagting van die hoogste gehalte. Lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Kom rus weer by ons.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hennie En Alet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

20 Murray Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61a71327e6caeb096862fa51949ad5e7199c785e63f5e341aa1d29d3ea4d4e5297c933718959af51f4d0e34fc68c70434924?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 20 Murray Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.349746566934 22.599201318621
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang