+82

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Schalk S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Puik. Oppie Hoekie was uitstekend. Ek sal nooit weer by 'n ander plek in Beaufort-West slaap nie. Die diens en plek was uitstekend gewees, hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Fantastic! Very comfortable with everything you need for an overnight stay. Will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alecia V
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Neat, clean and affordable and equipped with everything you need. Alet is very helpful and welcoming. The unit was ready on our arrival. Coffee, milk, bottled water and rusks! Wow! Thank you Alet - you are a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Thank you for your positive review. Much appreciated.

Sheldon P
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Fantastic overnight stay. We had a fantastic overnight stay. The place was perfect and exceptionally clean. It was so clean, it felt like we were the first people to stay over in the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Thank you for your positive feedback, Sheldon. We are happy that you are satisfied. Much appreciated.

Theresa D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Netjies skoon en alles wat 'n mens nodig het met regte hartsmense. Ons het baie lekker gebly. Alet het ons baie tuis laat voel en het ons gehelp om ons yskas koel te hou met ons trek en gehelp dat ons goed nie nat reën nie. Die plek self is baie netjies en daar is ook alles wat 'n mens nodig het. Sal beslis dit aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ons waardeer dit baie.

Deon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

A place we would highly recommend as a comfortable and secure stopover. Lovely unit, tastefully furnished, decorated and well equipped. Our hosts were very welcoming and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Thank you for your positive feedback. Much appreciated.

Rudie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Skoon, netjiese bekostigbare verblyf. Sal beslis weer daar gaan bly. Ons het baie lekker gebly. Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons waardeer dit.

Tryphena K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

A place to rest and be comfortable. Great place, friendly host, clean, everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ontvangs van Eddie en Alet was ongelooflik gasvry. Alles was gereed en reg. Ons was bekommerd oor ons boswa en bakkie se inpas in parkeerplek en hul het ons vir seker alles sal reg wees. Die kamer was pragtig skoon en alles wat jy nodig het, insluitend beskuit, koffie, tee, melk en selfs gekoopte water! Voorwaar 'n pragtige plek. Sal definitief weer daar gaan bly en aanbeveel aan almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle Oldrati O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is bly julle het lekker gebly.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hennie En Alet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

20 Murray Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61a71327e6caeb096862fa51949ad5e7199c785e63f5e341aa1d29d3ea4d4e5297c933718959af51f4d0e34fc68c70434924?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 20 Murray Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.349746566934 22.599201318621
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang