Pick your preferred language

English

Afrikaans

+25

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Murray Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Oppie Hoek bied lieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel wat in die hartjie van Beaufort-Wes geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek of sakereisigers.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die hoofslaapkamer het 'n etenstafel en 'n koffiestasie wat met 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskassie, skoon drinkwater, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die tweede slaapkamer het ook 'n yskassie en elke slaapkamer het 'n spieëltafel en 'n TV. Gratis, beperkte WiFi is beskikbaar.

Die privaat stoep het sitplek, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Annatjie B
Saam met vriende
5.0
Gerieflik. Ons het by Alet se plekkie oorgebly oppad Kaapstad toe. Ons is baie warm ontvang. Die plekkie het alles wat 'n mens nodig het. Die televisi...
Sien meer
Jan 2026
Helen S
Gesin met klein kinders
5.0
Clean, safe and welcoming stay! Wonderful overnight stop! The cleanest place we have ever stayed. So well kitted and thought out. Every...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Hugo S
5.0
Gerieflik, skoon en veilig. Gerieflik, skoon, veilig en baie goed ontvang deur Alet. Sal weer gebruik maak van Oppie Hoek.
Des 2025
Corrie V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik rustig. Heerlik gebly. Die eienaars is besonder vriendelik en ek sal beslis weer daar kuier!
Des 2025
Johan V
5.0
Rustige, veilige omgewing. Vriendelikste gasheer en vrou. Hennie en Alet is die vriendelikste mense. Hulle het ons so welkom laat voel. Die woonstel w...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hennie En Alet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 20 Murray Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppie Hoek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

20 Murray Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61a71327e6caeb096862fa51949ad5e7199c785e63f5e341aa1d29d3ea4d4e5297c933718959af51f4d0e34fc68c70434924?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 20 Murray Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.349746566934 22.599201318621
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang