+82
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Murray Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Oppie Hoek bied lieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel wat in die hartjie van Beaufort-Wes geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek of sakereisigers.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die hoofslaapkamer het 'n etenstafel en 'n koffiestasie wat met 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskassie, skoon drinkwater, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die tweede slaapkamer het ook 'n yskassie en elke slaapkamer het 'n spieëltafel en 'n TV. Gratis, beperkte WiFi is beskikbaar.

Die privaat stoep het sitplek, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sheldon P
Saam met vriende
5.0
Fantastic overnight stay. We had a fantastic overnight stay. The place was perfect and exceptionally clean. It was so clean, it felt li...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Theresa D
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies skoon en alles wat 'n mens nodig het met regte hartsmense. Ons het baie lekker gebly. Alet het ons baie tuis laat voel en het ons gehelp om on...
Sien meer
Apr 2026
Deon V
Saam met lewensmaat
5.0
A place we would highly recommend as a comfortable and secure stopover. Lovely unit, tastefully furnished, decorated and well equipped....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Rudie J
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjiese bekostigbare verblyf. Sal beslis weer daar gaan bly. Ons het baie lekker gebly. Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig.
Mrt 2026
Tryphena K
Saam met lewensmaat
5.0
A place to rest and be comfortable. Great place, friendly host, clean, everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hennie En Alet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 20 Murray Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppie Hoek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

20 Murray Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61a71327e6caeb096862fa51949ad5e7199c785e63f5e341aa1d29d3ea4d4e5297c933718959af51f4d0e34fc68c70434924?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 20 Murray Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.349746566934 22.599201318621
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang