10 gaste
5 slaapkamers
6 beddens
5 badkamers
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Eland Street, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Oppie Koppie is 'n lieflike toevlugsoord in Ballito wat slaapplek aan 10 gaste bied. Dit bied pragtige see-uitsigte en 'n rustige ervaring.
Die drie-versiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers waarvan 2 op die eerste verdieping en 3 op die onderste verdieping is. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping en het 'n koning grootte-bed sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort (die hoofslaapkamer is ingesluit in alle besprekings meer as 8 gaste). Die tweede slaapkamer het 'n koningin grootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beide kamers lei na 'n balkon met onversteurde see-uitsigte.
Al die kamers op die grondverdieping lei na 'n dek met volle see-uitsig. Die derde slaapkamer het 'n koningin grootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n koningin grootte-bed in die vierde slaapkamer en 'n aparte badkamer met 'n stort (is ingerig vir 'n self sorg eenheid vir 1of 2 gas besprekings). Die laaste slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n aangrensende badkamer met 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien.
Die ruim oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafels met 'n see-uitsig geniet word. Die sit area het 'n TV en die leefarea lei na 'n beskutte stoep. Daar is 'n gasbraaier sowel as 'n houtskool braai beskikbaar. Parkeerplek is beskikbaar en klein troeteldiere is welkom mits daar vooraf gereël word.
Let Wel:
* Vir 1 en 2 gaste: Die self sorg eenheid sal geoffer en nie die hele huis. Die ingang is privaat met toegang tot swembad, opwas geriewe (Laundry) en Swembad. Eienaars sal in die hoofhuis woonagtig wees maar privaatheid sal respekteer word.
* Vir 3 to 6 gaste: Behou die eienaars die reg om in die self sorg eenheid te beset en huurders sal volle gebruik he van die hoofhuis uitgesluit die hoofslaapkamer en fie self sorg eenheid.
* Vir 7 en 8 gaste: huurders sal volle gebruik he van die hoofhuis uitgesluit die hoofslaapkamer,
* Vir 9 en 10 gaste: huurders sal volle gebruik he van die hele hoofhuis ingesluit die hoofslaapkamer.
Daar is 'n afgesonderde en privaat wooneenheid (Garden cottage) op die perseel met 'n voltydse huurder. Het geen invloed op die privaatheid van die Hoofhuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Spa-bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Walter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 24 Eland Street, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Oppie Koppie het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Eland Street, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang