10 gaste
5 slaapkamers
6 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Eland Street, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Oppie Koppie is 'n lieflike toevlugsoord in Ballito wat slaapplek aan 10 gaste bied. Dit bied pragtige see-uitsigte en 'n rustige ervaring.
Die dubbelversiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers waarvan 2 op die eerste verdieping en 3 op die onderste verdieping is. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping en het 'n koninggrootte-bed sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beide kamers lei na 'n balkon met onversperde see-uitsigte.
Al die kamers op die grondverdieping lei na 'n dek met 'n see-uitsig. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n koningingrootte-bed in die vierde slaapkamer en 'n aparte badkamer met 'n stort. Die laaste slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n aangrensende badkamer met 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien.
Die ruim oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafels met 'n see-uitsig geniet word. Die sitarea het 'n TV en die leefarea lei na 'n beskutte stoep. Daar is 'n gasbraai sowel as 'n houtskoolbraai beskikbaar. Parkeerplek is beskikbaar en klein troeteldiere is welkom mits daar vooraf gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Walter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 24 Eland Street, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Oppie Koppie het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Eland Street, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang