+20

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 36 Rivertide, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Op die Krom is in die Rivertide-sekuriteitskompleks naby St. Francisbaai en bied gehalteverblyf aan 'n enkelreisiger of 'n paartjie wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié eenheid is op 'n woonerf en het 'n slaap-area met 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis-area is met 'n stoof, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sit-area het 2 gemaklike stoele en 'n TV met DStv. Gratis WiFi word voorsien en die eenheid lei na 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die rivier.

Braaigeriewe is beskikbaar en hout word voorsien. Gaste kan ook 'n kano gebruik om op die rivier te roei of vis te vang.

Veilige parkeerplek word op die perseel, agter 'n sekuriteitshek in die skaduwee voorsien.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Maria M
5.0
Lovely spot next to the Krom. Had a lovely stay. The hosts were so welcoming. They supplied the wood for the braai and I had a great ti...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Tienie S
Saam met lewensmaat
5.0
Puik verblyf in 'n besondere omgewing. Puik verblyf by 'n pragtige plek. Ons het heerlik ontspan by hierdie gasvrye mense met hierdie stukkie hemel. O...
Sien meer
Mrt 2026
Yolande P
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek, netjies, rustig, absoluut amazing. Perfek, ons sal definitief weer daar gaan bly.
Feb 2026
Katja O
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice stay right at the river. Lovely hosts. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Simone S
5.0
'n Vinnige oornag maar perfek. Gemaklik en heerlik. Die stort is ongelooflik!
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Daan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 36 Rivertide, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink OppiKrom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

36 Rivertide, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59e2a57b79a3418f8b0db004036e5ec3cc78bab95da8d03bfa751721c6663b620b9f30dcbedc4c728b1a705d1c566b239432?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 36 Rivertide St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.131290564899 24.802046220505
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang