+54
Gastehuis in Boksburg

OR Tambo Guest Retreat

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Christiaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Unit 4 is very well furnished and large considering the low price. Very happy with our stay here. Our unit, Unit 4, was very well furnished and large, considering the low price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joyce S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Very clean. Peaceful and quiet. The water mixer becomes very hot or very cold. There should be at least a door between the shower and the kitchen side. There was no iron.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Verblyf is skoon en netjies. Sal dit aanbeveel vir enigeen. Gerieflik naby alles. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa K
1 nag
5.0
Jan 2026

Puik ligging tov OR Thambo lughawe. Die ligging tov OR Thambo lughawe was puik en ideaal vir een nag verblyf as dit te laat is om terug te reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elane J
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

Thank you for the wonderful stay! I would suggest adding a door to the bathroom and basic cutlery and crockery; however, everything was in order and as expected. Neat and clean and very secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Best place to stay in Boksburg. Everything was extremely clean and well planned. I would suggest a fan in Unit 2 for the warmer months. The host was very friendly and helpful, and the finer details in the room were beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly, baie dankie. Baie dankie vir so pragtige plek. Ons het so lekker gebly daar. Ons gaan definitief weer daar woon. Dit is veilig vir jou motor. Julle kan gerus daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Gemaklik en gerieflik gebly. Baie lekker gebly. Skoon en netjies, goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolin N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very good, will come again. Price was right. Good, quiet place. Was so clean, everything on point.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marika Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

50 Sett Street, Morganridge, Boksburg, 1459, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52dfd1ffe4c88d45bd012c0278fba60c091f664a495ee57dec210208493d2c17c36dd96cc6a3d526b15f4068794ddc16933c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 50 Sett Street Morganridge 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.192757 28.2339363
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang