2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 97 Viewpoint Road, Bardene, Boksburg, 1459, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
OR Tambo Self-catering Apartments Unit 3 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg, naby Johannesburg. Dit is binne maklike bereik van O.R. Tambo Internasionale Lughawe en dit is ideaal vir sakereisigers of 'n paartjie.
Hierdie grondverdiepingwoonstel het 'n privaat tuin en 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en 'n wasmasjien, Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n gemaklike bank en 'n TV met DStv-kanale. Daar is gratis WiFi.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike geriewe op die perseel wat 'n swembad, oefenkamer, klubhuis en braai-area insluit. Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Dave & Delene Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 24
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 97 Viewpoint Road, Bardene, Boksburg, 1459, Gauteng
- Gaste dink OR Tambo Self-catering Apartments Unit 3 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
97 Viewpoint Road, Bardene, Boksburg, 1459, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang