Orange Grove Buffelsbank Cottage
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Noree Road, Orange Grove Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Orange Grove Buffelsbank Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis wat op 'n wyn- en olyfplaas in die hartjie van Robertson's Valley of Wine and Roses geleë is. Dit word deur 'n olyfboord en fynbos omring en bied 'n panoramiese uitsig oor die omliggende olyfboorde, wingerde, valleie en op die berge.
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai, buitesitplek en 'n pragtige uitsig oor die plaas. Daar is ook 'n plonspoel en onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Carlos Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 86
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Noree Road, Orange Grove Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Noree Road, Orange Grove Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang