- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 45 Main Street, Augrabies, 8874, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Orange Guestfarm is op 'n kleinhoewe in Augrabies en bied verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Hierdie gastehuis beskik oor 4 slaapkamers en dit kan as ’n geheel vir ’n groot gesin of groep bespreek word. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n aparte, privaat badkamer met ’n stort, spa-bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer en derde slaapkamer het elk ’n dubbelbed en deel ’n abdkamer wat ’n bad, stort, toilet en wasbak het. Daar is ook ’n aparte gastetoilet. Die tweede slaapkamer se bed kan ook as 2 enkelbeddens opgemaak word. Die vierde slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n privaat badkamer met ’n stort, wasbak en toilet.
Die gemeenskaplike sitkamer spog met gemaklike sitplek, 'n TV met OpenView-kanale en Netflix en 'n klein gimnasium waar gaste basiese oefeninge kan doen. Gratis WiFi en yskas is beskikbaar vir gaste. Die leefarea en slaapkamers het lugversorging.
Gemeenskaplike braaigeriewe is beskikbaar en gaste kan in die plaasdam swem. Hierdie gastehuis is met sonpanele en batterye vir beurtkrag toegerus.
Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Die Augrabieswaterval is net 12 km van die plaas af en gaste kan navraag doen oor aktiwiteite in die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Henry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 85
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 45 Main Street, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
- Gaste dink Orange Guestfarm het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Main Street, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang