+11
Lodge in Aliwal-Noord

Orangia Farm Lodge

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • N6, Aliwal North, 9750, Vrystaat Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Orangia Farm Lodge is 'n kort rit vanaf Aliwal-Noord, 'n oulike dorpie aan die oewer van die Oranjerivier. Geleë in die middel van 'n florerende landbougebied, spog hierdie bekoorlike dorpie met 2 warmwaterbronne met hoë konsentrasies minerale en gasse, 'n aantal historiese besienswaardighede en natuurreservate.

Die lodge bied verblyf in 3 dubbelkamers of 'n gesinskamer en is ideaal vir 'n ontspannende toevlugsoord vir 'n paartjie, sakereisiger of gesin. Die dubbelslaapkamers bied elk slaapplek vir 2 gaste, terwyl die gesinskamers slaapplek vir 4 gaste bied. Die kamers, wat toegang tot gratis WiFi het, beskik ook oor en suite-badkamers en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en 'n buite-eetarea. Veilige parkering word op die plaas voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Emmerentia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 213

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • N6, Aliwal North, 9750, Vrystaat
  • Gaste dink Orangia Farm Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N6, Aliwal North, 9750, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhJukXf0p3QUGq3XiL2509JK9Iv3778o3npMEexy7CMMTamUg8F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 N6 Aliwal North 9750 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.664568780745 26.722858963759
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang