Oranjezicht Family Stay
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - 20 Hilton Road, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oranjezicht Family Stay is 'n ruim selfsorghuis in Oranjezicht in Kaapstad. Die area is pragtig en luuks en naby talle besienswaardighede in Kaapstad.
Die eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het 'n dubbelbed elk en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv-kanale. Daar is ook gratis WiFi.
Die huis het 'n kuierarea met 'n pizza-oond en 2 braai-areas buite. Daar is ook 'n swembad met sitplek buite. Die huis bied 'n uitsig op Tafelberg en gaste kry veilige parkeerplek.
Hierdie huis het sonpanele en 'n battery-sisteem sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 20 Hilton Road, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Hilton Road, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang