+15
Selfsorg in Oranjezicht

Oranjezicht Peaks

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Culver Street, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Oranjezicht Peaks is 'n vakansiewoonstel in een van die mooiste woonbuurte in Kaapstad. Dit is die ideale plek vir gaste wat sentraal geleë verblyf soek.

Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n slim-TV en gemaklike rusbanke. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, induksiestoof, ketel, broodrooster en mikrogolfoond. Daar is ook 'n wasmasjien vir ekstra gerief.

Die eenheid is geleë aan die voet van Tafelberg. In die weste is Seinheuwel sigbaar, en in die suide kan gaste die hawe sien. Die woonstel is binne loopafstand van die Gardens Winkelsentrum en naby die lewendige Kloofstraat met sy verskeidenheid restaurante en kafees.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Chrizelda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 3 Culver Street, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Culver Street, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA945d23552c3cb497b46e346bb6c7fd2075ff6c1b9a90c32655415a95f0af0ffcd63f76fc683eba5c5edcf5c86d2dfe13065b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 3 Culver Street Oranjezicht 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.939673101842 18.417906688582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang